SLAAPSALE

Udolpho se slaapsale bied die ideale akkommodasiegeriewe vir die huisvesting van groter groepe.

Udolpho se ruim slaapsale, Mannetjies Roux (mans) en Voshaarnooi (dames), voorsien in elke skool, kerk, universiteit of ander groot geselskap se verblyfbehoeftes wat kampe, werkswinkels of ander gefokusde wegbreke op ons prentjiemooi rivierplaas wil kom aanbied.

Beide hierdie slaapsale kan ’n maksimum van 25 gaste akkommodeer en is toegerus met ’n kombinasie van enkel- en stapelbeddens, en die nodige ablusiegeriewe.

Tariewe

Week: Sondag-Donderdag
(Langnaweke/vakansies uitgesluit)

  • R1 250 per nag

Naweke
(Maart-Augustus)

  • R1 400 per nag

Naweke
(April, September-Februarie)

  • R1 660 per nag

Langnaweke en skoolvakansies
(Deurlopend)

  • R1 820 per nag