
JOU
FAsiliteite

Werk, ontspan, leer
Die perfekte lokale wanneer jy wil leer, verduidelik of saam met jou kollegas, vriende of spanmaats wil ontspan.

Klets, kook, kuier
Van kook tot kuier. Hier is ’n lokaal vir alles. Sit jou voorskoot aan, trek jou dansskoene aan en steek die vure aan.