CHALETS

Udolpho se heerlike, intieme Chalets is elkeen toegerus met basiese selfsorggeriewe vir ’n onvergeetlike wegbreek teen ’n uiters billike tarief per aand!

Hoofterrein

Weiveld

Hoofterrein

  • 5 gaste
  • 2 slaapkamers
  • 1 badkamer
  • 8 eenhede

Tariewe

Week: Sondag-Donderdag
(Langnaweke/vakansies uitgesluit)

  • R470 per nag

Naweke
(Maart-Augustus)

  • R600 per nag

Naweke
(September-Februarie)

  • R770 per nag

Langnaweke en skoolvakansies
(Deurlopend)

  • R840 per nag

Oorsig

Die Hoofterrein-Chalets het twee slaapkamers wat slaapplek bied vir vier gaste, en is ook toegerus met ’n bed in die leefarea waar ’n vyfde persoon kan slaap.

Hierdie intieme eenhede het elkeen ’n badkamer met ’n stort, en ’n klein kombuisie met al die basiese geriewe.

Weiveld

  • 4 gaste
  • 2 slaapkamers
  • 1 badkamer
  • 8 eenhede

Tariewe

Week: Sondag-Donderdag
(Langnaweke/vakansies uitgesluit)

  • R380 per nag

Naweke
(Maart-Augustus)

  • R470 per nag

Naweke
(September-Februarie)

  • R600 per nag

Langnaweke en skoolvakansies
(Deurlopend)

  • R680 per nag

Oorsig

Die Weiveld-Chalets het twee slaapkamers wat slaapplek bied vir vier gaste.

Hierdie intieme eenhede het elkeen ’n badkamer met ’n stort, en ’n klein kombuisie met al die basiese geriewe.

Daar is ook ’n tafel en stoele in die leefarea waar heerlike, gesellige etes geniet kan word.