JOU

AKKOMMODASIE

FAK SALLY WILLIAMS HOOFSLAAPKAMER.jpg

Vaalrivier-uitsig

Kom beleef die Vaalrivier op

sy beste. ’n Huis vir

elke geleentheid, gesin

en persoon.

Hoofterrein_chalets.JPG

Vir oud en jonk

Indien bordspeletjies, kampvure en familietyd jou gunstelling tydverdryf is, is dié eenhede jou eerste keuse.

Image by Marcus Loke

Udolpho = Pret

Ons is sinoniem met pret. Kom deel in boeresport, bak ’n brood en wees deel van ’n ongelooflike groepervaring.

FAK_Udolpho_Rivierplaas09.jpg

Dis ’n leefstyl

Slaan die tentpenne in en stut die karavaanwiele. Hier is ’n kampstaanplek vir elke Jan Rap en sy maat.